Deur: bigbigjoe
Is n enkelboek as gunsteling moontlik, Izak? As dit dit by boeke kom is ek bietjie soos n opperpriester van die Mormoonkerk in Utah met vroue: ek het honderde, almal gunsteling, en mag nie voortrek nie!
View ArticleDeur: ezile
Baie geluk Izak, ek salueer jou as ‘n skrywer duisend! Soos ek vandag voel en ook geskryf het, wat die boek aanbetref: Momo, van Michael Ende. Maar ek dink ek sal elke dag ‘n ander boek wil kies.
View ArticleDeur: Izakdv
Maankind, Ezile, en Valentine

Dankie vir die gelukwensinge. Ek is baie oorbluf. Regtig.

Ek moet sê dat ek effens klein voel. Daar is wonderlike blogs op...
View ArticleDeur: Izakdv
Melt en Taitas Life

Hoe gaan ons te werk as mense vir hulle gunsteling wil stem?

Izak
View Article
More Pages to Explore .....